Sterre is my pleister(Afrikaans Gedig/Poem)

Die sterre is my pleister.
Vir die aand sal ek my geheime fluister.
Ek weet natuur luister.
My hart klop vir die duister.

Onder die bome,
Skryf ek oor al my drome.
Ek weet ek sal nooit misluk,
Want sterre bring vir my geluk.

Onder die sterre met al my wense.
Vergeet van ander mense.
Die sterre is my rede.
Geen wrede dade, net vrede.

Die wind fluister.
Ek luister,
Want natuur en die sterre is my pleister.

M.S.Wepener

4 Comments

    1. Dankie baie 😊. Sommige gedigte kom beter uit as ander,maar hierdie een het ‘n spesiale plek in my hart.

      Like

      1. Hou net aan snoer🏆🌻

        Liked by 1 person

Leave a Comment

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s