Sonneblom,
Geluk kom.
Suurstof van die boom,
Jy is my lewensatoom.
Natuur is die rede hoekom ek lewe.
Die rede hoekom ek ophou bewe.
Geen vrees,
Want aan my kant is natuur se gees.
Lewe is ‘n fees.
Ek kan mens wees,
Te danke aan natuur.
My liefde is infinitief vir natuur.
M.S.Wepener